Customers reviews
Hi Tannie Leona
Hoop dit gaan goed?
Jammer ek is laat met fotos maar ons was so besig om alles skoon te kry en op plek te kry
Ek het so paar geneem, ek hoop maar dit help😉
Dit is STUNNING! Ek is mal oor my nuwe kombuis. Die fotos doen dit glad nie justice nie!
Baie dankie!!
Zenobia
Hi Daar Leona
Hoop julle het n amazing dag.
Baie baie dankie vir die mooiste kombuis en my droom kombuis julle is die beste ek het betaaling gemaak
Vriendlike groete
Abby
Baie dankie vir my pragtige kombuis ek geniet hom.
Dankie Willie dat jy hom so mooi uitgelê het vir my
Sal julle enige tyd aanbeveel.
Julle werk is uitstekend
Net soos 21 jaar gelede toe julle ons groot kombuis in Sundra gedoen het
Baie dankie vir julle
Groete
Jenny Earle
Baie dankie vir julle. Ons is baie gelukkig met die werk. Julle was vinnig, afwerking was mooi en die werkers baie vriendelik. Ek sal beslis weer van julle dienste gebruik maak en julle ook aanbeveel waar ek kan.
Dit is STUNNING! Ek is mal oor my nuwe kombuis. Die fotos doen dit glad nie justice nie!
Baie dankie!!
Hugo Boshoff





















