“Die kaste wat jul Maandag kom insit het, lyk pragtig, baie dankie.” – Elmarie
“My plekkie lyk FANTASTIES, ek is baie ‘impressed'. Se vir Willie hy kan maar hoor… Die ander mense in die kompleks gaan mal so ek is seker Willie gaan nog werk daar kry. Duisend dankies.” – Yseut
“Baie dankie en ons is bly ons kon weer besigheid doen.” – Lukas
“Dankie vir die projek wat weereens puik afgehandel is” - Lukas
“Baie baie dankie vir al julle harde werk, die kaste is pragtig en ek is baie baie tevrede.” – Nicolene
“Baie dankie vir die pragtige kaste, waardeer!” – Magda
“Baie dankie julle het n pragtige takie verrig, baie dankie vir die flinke diens.” – Roylene
“Everybody is very impressed by Willies work, once again thanks for all your good work.” – Diane
“Ons wil net graag se baie dankie vir die uitstekende, vinnige en profesionele diens wat julle gelewer het.” – Etienne en Jeanette Nel
“I would just like to thank you from the very bottom of my heart for transforming my ‘place of making food' into a proper kitchen! I can assure you that I will recommend you to anybody anytime. Thank you very much indeed for a wonderful job done!!!” – Vanessa Van Aardt
“Eerstens wil ons dankie se vir die pragtige kombuiskaste en julle goeie diens. Ons sal Linwyk vir enige iemand aanbeveel.” – Lize en Juan
“Goeie werk Willie, Dankie.” – Jan Jordaan
“Wil net baie dankie se vir die uitstekende diens wat ek van julle gekry het en die netjiese werk. My kaste lyk baie goed en ek is regtig tevrede.” – Sonja Grobler
“Just a short note to say thank you for the superb job you did on our kitchen at Unit 2 Knightsbridge Manor. Once again thank you and please feel free to use us as a reference for future clients. – Kevin Corris